Graderings

Pos Naam "Rating" +/-
1 Sias Viljoen 1221 0
2 Quentin Beukes 1020 0
3 Henri Viljoen 1011 0
4 Lie-Chaen Muller 999 0
5 Xander Victor 991 0
6 Hanru Lategan 908 0
7 Steven Cochrane 847 0
8 Jeandre Beukes 759 0
9 Michiel van den Berg 749 0

2700chess.com for more details and full list

Nuus

Om in te skryf vir 'n toernooi, gaan na die "Toernooie" en kies dan "Inskrywings". Volg die aanwysings van daar.

Die COVID-19 pandemie het veroorsaak dat Sparticus Skaakklub nie met die normale aktiwiteite kon voortgaan nie.

Totdat byeenkomste weer wettig is sal die Klub geen (oor die bord - OTB) toernooie kan hou nie, en dus is al ons toernooie vir die res van die jaar gekanseleer. Sodra byeenkomste weer wettig is sal toernooie hervat word.

Om te verseker dat skaak nie heeltemal skipbreuk ly nie, het Skaak SA het regulasies opgestel vir aanlyn skaak. Die regulasies is bekikbaar op die "Dokumente"-blad. Ons Klub sal ook van aanlyn toernooie gebruik maak totdat gewone toernooie weer wettig is.

Spelers word aangeraai om te registreer op LiChess en daar te speel. Sparticus sal ook aanlyn toernooie op die LiChess platvorm hou.

Wees asseblief veilig in hierdie tye!


Ons Borge


Taktiek


Skakels

FIDEFIDE
CHESSACHESSA
Secunda Chess ClubSecunda Skaakklub
Chess BaseChess Base
Chess24Chess 24
Chess TempoChess Tempo
Chess ResultsChess-Results
EmbalenhleGert Sibande Chess
TshwaneTshwane Chess
Western ProvinceWestern Province Chess
EhlanzeniEhlanzeni Chess
North WestNorth West Province Chess
Ekurhuleni ChessEkurhuleni Chess
Chess Coach